Testimonials
1 / 2
Aisha & Nathan
The most beautiful experience from start to finish. Sonique guided us with such care and intention, and the final images are filled with genuine emotion and worship. We are so grateful for her heart, passion and excellence.

1 / 2
Testimonials
2 / 2
Liezel & Dylan
We had such a lovely experience with Unseen Photography during our home shoot. She was incredibly creative in how she used the spaces in our home and made everything feel easy and natural. Her calm, warm presence made the experience genuinely enjoyable, nothing ever felt forced, just relaxed and real. We absolutely loved the photos, they captured our life stage just as we wanted them to. We love our photos of us in our home !

2 / 2
the du Plessis’s family
Ons het ’n wonderlike ervaring gehad met Sonique van Unseen Photography. Van die oomblik af wat die fotosessie begin het, het sy ons op ons gemak laat voel met haar vriendelike, rustige en professionele manier van werk.
Sonique het ’n ongelooflike oog vir detail en weet presies hoe om egte oomblikke vas te vang sonder dat dit geforseerd voel. Die sessie was ontspanne, lekker en vol lag, en dit het regtig gewys in die eindresultaat.
Die foto’s is pragtig, natuurlik en vol emosie – herinneringe wat ons vir altyd sal koester. Ons kan Unseen Photography met volle vertroue aanbeveel vir enige iemand wat nie net foto’s wil hê nie, maar ’n ervaring wat spesiaal en betekenisvol is.
Baie dankie, Sonique, vir jou passie, talent en dat jy ons oomblikke so mooi vasgevang het